Quantcast
Channel: GeselsVersekering » Virseker
Browsing latest articles
Browse All 7 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit is weer tyd om jou korttermynversekeringskontrak onder die vergootglas te...

Tyd om te Fokus! Na die afloop van die feestyd spog baie huishoudings weer met nuwe toestelle. Volgens verskeie internetopnames was juweliersware, CDs, DVDs, kunswerke en selfs nuwe motors van die...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse versekeraar ploeg versekeringspremies terug in Afrikaanse onderwys

Studente afgeneem by Varsitybeker Rugby deur James Loretz Virseker, die Afrikaanse korttermynversekeringsproduk, gaan R1 miljoen aan die Rapport Onderwysfonds (ROF) skenk. Die doel van die skenking is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaners is plesierig …maar lojaal ook!

Photo by James Loretz Suid-Afrikaners en veral Afrikaanssprekendes is bekend vir ‘n unieke humorsin. Ons kan soms lighartig raak oor die ernstigste goeters – maar ook baie ernstig wanneer dit vereis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Direkte Versekeraars kan baat by die soeke na goedkoper motorversekering

Dit raak uiters duur om op die pad te gaan en stygende vervoerkostes is besig om ons besteebare inkomste onder druk te plaas. Suid-Afrikaners word genoodsaak om hul rande en sente mooi om te draai en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Vroeër vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf fotos gestuur van ‘n paar reusagtige braaigeleenthede! Dit het my herinner aan ‘n storie wat ons op die Accidents Blog gedoen het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Al meer motoreienaars soek versekering by direkte versekeraars

Die afgelope naweek het Adri Van Zyl berig in Rapport rakende die impak wat strenger regulering het op die kleiner versekeraars. As voormalige nakomingsbeampte by ‘n kleiner finansiële dienste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak seker dat jou motorversekering dekking verleen teen hael en stormskade!

“Die weer is aan die verander” – Hierdie stelling word al meer gehoor tydens gesprekke. Die afgelope maand het ons groot storms ervaar met vloedskade in die Oos-Kaap en skade weens hael en storms  aan...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 7 View Live